Digital downloads. Secure payments.

WriteAblityOT

7 Riglyne om Syferomkerings te Voorkom!

Hoekom draai sommige kinders hul syfers om wanneer hul skryf? Menige ouers en juffrouens het al hierdie vraag gevra! "Hoe gemaak met kinders wat getalle omkeer wanneer hulle skryf?" Dit is soms werklik 'n frustrasie as ʼn mens sien dat 'n leerder die som kan doen, maar dat dit verkeerd gemerk word, omdat die syfer of antwoord verkeerde kant om geskryf is.

What are you looking for?

Your cart