Digital downloads. Secure payments.

Dubbelklanke: Kleikaarte/muurkaarte

In Stock Unavailable

SKU: 7052278562975

Regular price R 60.00 R 60.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Lê dubbelklanke op 'n speel-speel manier vas met dubbelklank kleikaarte. Klei is 'n kreatiewe manier om kinders op 'n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer.  Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook...
-7

PRODUCT DETAILS

Lê dubbelklanke op 'n speel-speel manier vas met dubbelklank kleikaarte. Klei is 'n kreatiewe manier om kinders op 'n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer.  Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om 'n wye verskeidenheid persepsuele konsepte en klanke  vas te lê en te ontwikkel. 

Elke dubbelklank is op 'n ooreenstemmende prent wat die dubbelklank verteenwoordig. Kleikaarte kan  ook as muurkaarte benut word.

Dubbelklanke: Kleikaarte/muurkaarte

Dubbelklanke: Kleikaarte/muurkaarte

What are you looking for?

Your cart