Hierdie hulpmiddel sluit 2 stelle met 26 alfabet klanke in. Dit is daarop gemik om beginklanke bekend te stel, woordeskat uit te brei, ouditiewe en visuele persepsuele asook fynmotoriese vaardighede te ontwikkel. Die muurkaarte van a-z is volkleur en kan in A5 of A4 gedruk word. Inkleur en knip aktiwiteite om beginklanke vas te lê word ook by die hulpmiddel ingesluit.
Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in
- Beginklank Muurkaarte a-z
-
Beginklank a-z (Inkleur en Knip)
Ook beskikbaar in Engels en kan saam met die alfabet kleimatte gebruik word. Volg gerus die skakel vir meer inligting. Alfabet Kleimatte
52 bladsye