Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility: Volledige Digitale Pakket.

In Stock Unavailable

Regular price R 950.00 R 1,900.00 |  Save R 950.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Digitale Pakket bestaan uit 3 WriteAbility Mega Bundels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede (klank, syfer en visuele persepsie vaardighede) by jong kinders te ontwikkel (4 tot 9 jaar). Dit is die ideale pakket  vir tuisoefening asook konsolidasie van...
-9

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Digitale Pakket bestaan uit 3 WriteAbility Mega Bundels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede (klank, syfer en visuele persepsie vaardighede) by jong kinders te ontwikkel (4 tot 9 jaar). Dit is die ideale pakket  vir tuisoefening asook konsolidasie van vaardighede in die klaskamer. Aktiwiteite is gegradeer van makliker na moeiliker en beloof ure se produktiewe pret.

Die Digitale Mega Pakket sluit die volgende bondels in:

Volg die skakels vir meer inligting of epos info@writeability.co.za.

BELANGRIK.

Hoe werk dit?

Hierdie prettige aktiwiteite word AANLYN op die aanlynplatvorm “Boom Learning” gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n gratis profiel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Skakel na Boom Learning word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Die mega pakket bestaan uit 20 verskillende hulpmiddels wat elk 25 tot 30 taakkaarte bevat wat aanlyn op ‘n rekenaar of tablet gespeel kan word.  Taakkaarte kan egter ook uitgedruk word om in die klaskamer te gebruik. Dit is pret en maklik om te gebruik. Jou produkte kan herhaaldelik gespeel word.

Sien onderstaande vir meer inligting.

Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android,

iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

WriteAbility: Volledige Digitale Pakket.

WriteAbility: Volledige Digitale Pakket.

What are you looking for?

Your cart