Digital downloads. Secure payments.

Syfervaardigheid Digitale Pakket

In Stock Unavailable

Regular price R 200.00 R 600.00 |  Save R 400.00 (66% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Syfervaardigheid Digitale Pakket bestaan uit 6 WriteAbility digitale (AANLYN) hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om syfervaardighede by jong leerders te ontwikkel (6 tot 8 jaar). Syfervaardighede sluit vaardighede in soos getalbegrip (begrip van hoeveelhede), die vermoë om te tel en...
-7

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Syfervaardigheid Digitale Pakket bestaan uit 6 WriteAbility digitale (AANLYN) hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om syfervaardighede by jong leerders te ontwikkel (6 tot 8 jaar).

Syfervaardighede sluit vaardighede in soos getalbegrip (begrip van hoeveelhede), die vermoë om te tel en getalle  te kan skryf. Dit verwys ook na konsepte soos meer en  minder, groter  en  kleiner. Kinders leer ook om te verstaan dat getalsimbole ‘n hoeveelheid verteenwoordig (7  beteken dieselfde ding as  sewe), om getalle te kan vergelyk (10  is meer as  7) en die volgorde van getalle te begryp ( 1ste, 2de, 3de, ens.). 

Hierdie pakket bevat 6 digitale hulpbronne wat elk 20- 30 oefeninge bevat  om verskeie aspekte t.o.v. syfervaardighede  ontwikkel.   Die volgende word ingesluit.

  • Getalbegrip (1 tot 10)
  • Ek kant tel: getal begrip en syfer-herkenning.
  • Pret met Syfers: Ek kan plus somme doen.
  • Pret met Syfers: Ek kan minus somme doen.
  • Pret met Syfers: Meer en minder.
  • Pret met syfers, Voor, na en tussen.

Vaslegging van wiskundige konsepte en visuele persepsuele vaardighede om syfervaardighede te verbeter word dus  speel-speel  geoefen.  Die aktiwiteite bevorder ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Visule Analise en Sintese asook probleemoplossing.

Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

Syfervaardigheid Digitale Pakket

Syfervaardigheid Digitale Pakket

What are you looking for?

Your cart