Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility: Volledige Hulpbron Pakket

In Stock Unavailable

Regular price R 3,750.00 R 7,500.00 |  Save R 3,750.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie pakket sluit alle "Mega Bundels'" en produkte in die WriteAbility reeks in.  Dit is idiaal vir terapeute, opvoeders, skole en ouers wat tuisskoolonderrig bied.   Vir enige navrae kontak ons gerus by info@writeability.co.za.  Hierdie pakket is in beide Afrikaans en Engels...
-2

PRODUCT DETAILS

Hierdie pakket sluit alle "Mega Bundels'" en produkte in die WriteAbility reeks in.  Dit is idiaal vir terapeute, opvoeders, skole en ouers wat tuisskoolonderrig bied.  

Vir enige navrae kontak ons gerus by info@writeability.co.za.  Hierdie pakket is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.  

Die volledige WriteAbility hulpbron pakket (Ouderdom 4 -6 en Graad R tot 3) sluit die vollgende in: 

  • Fyn Motoriese Mega Bundel (Sluit Pre-writing Skills Bundle in)
  • Knipvaardigheid pakket.
  • Gereed vir Graad 1 pakket
  • Voorskoolse Graad R pakket
  • Remidiërende Pakket
  • Volledige Handskrif-pakket 
  • Volledige Visuele Persepsie Pakket (Sluit die Ruimtelike Persepsie pakket in)
  • Vasteskrif-pakket
  • Syfervaardigheid-pakket

Asook Addisionele WriteAbility Aktiwiteite:

  • My emosies
  • Volgordes
  • Teenoorgesteldes
  • Valentynsdag Pret
  • Paasfees Pret
  • Werkswinkel: Hoe ondersteun ek fynmotoriese ontwikkeling tuis en in die klaskamer
  • Speel-Klei Aktiwiteite

Om jou eie unieke pakket saam te stel kontak ons gerus by info@writeability.co.za


 

WriteAbility: Volledige Hulpbron Pakket

WriteAbility: Volledige Hulpbron Pakket

What are you looking for?

Your cart