Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility Pakket vir Arbeidsterapeute.

In Stock Unavailable

Regular price R 750.00 R 1,500.00 |  Save R 750.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Pakket vir Arbeidsterapeute bestaan uit 2 WriteAbility Mega Bundels en 3 Fynmotoriese hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om visuele persepsuele en fynmotoriese vaardighede by jong kinders te ontwikkel (4 tot 9 jaar). Dit is die ideale pakket om...
-1

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Pakket vir Arbeidsterapeute bestaan uit 2 WriteAbility Mega Bundels en 3 Fynmotoriese hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om visuele persepsuele en fynmotoriese vaardighede by jong kinders te ontwikkel (4 tot 9 jaar). Dit is die ideale pakket om in jou praktyk en vir tuisoefening saam huis toe te stuur vir konsolidasie van vaardighede. Aktiwiteite is gegradeer van makliker na moeiliker en beloof ure se produktiewe pret. Waar toepaslik is 'n kort video ingesluit om vaardighede te demonstreer. Volg gerus die skakel om meer inligting rakende die hulpmiddels te verkry.


Die terapie pakket sluit die volgende bondels in:

Vir meer inligting info@writeability.co.za

BELANGRIK.

Hierdie pakket bevat ook digitale aktiwiteite wat op die Boom Learning platvorm gespeel word.

Hoe werk dit?

Hierdie prettige aktiwiteit word AANLYN op die “Boom Learning” platvorm gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n GRATIS profiel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Skakel na Boom Learning word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Sien onderstaande vir meer inligting.

Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

WriteAbility Pakket vir Arbeidsterapeute.

WriteAbility Pakket vir Arbeidsterapeute.

What are you looking for?

Your cart