Digital downloads. Secure payments.

Winter: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite

In Stock Unavailable

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Winter) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin . Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in: 6 Oog-hand...
-9

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Winter) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

  • 6 Oog-hand koördinasie werkkaarte
  • 6 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • 10 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
  • 4 Visuele volgorde /opeenvolging aktiwiteite. 

Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7

30 bladsye in PDF formaat.

Winter: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite

Winter: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite

What are you looking for?

Your cart