Digital downloads. Secure payments.

Visuele Persepsie: Vormkonstandheid en Ruimtelike Beplanning Nr. 3 (Digitale Aktiwiteit).

In Stock Unavailable

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility Digitale Aanlyn speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Kan tuis, in...
-2

PRODUCT DETAILS

Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility Digitale Aanlyn speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Kan tuis, in die klaskamer of gedurende terapie sessies benut word.

Vormkonstandheid en Ruimtelike Beplanning nr. 3 is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede by jong leerders te bevorder (ouderdom 5 tot 9).

Die herrangskikking van vorms om ‘n spesifieke prent of objek te vorm is ‘n manier om ruimtelike belanningsvaardighede te ontwikkel en te verbeter. Tangram-legkaarte en ruimtelike persepsie aktiwiteite help kinders om sterker probleemoplossings vermoëns en ruimtelike persepsievaardighede te ontwikkel.

Die hulpmiddel bied verskeie geleenthede om ruimtelike bewustheid te ontwikkel en ruimtelike beplanning en probleemoplossings-vaardighede te oefen.  Hierdie is die derde in 'n reeks van 3 hulpmiddels om ruimtelike persepsie vaardighede te bevorder.

Verwys ook graag na ons ruimtelike persepsie hulpmiddels wat fisiese speletjies en werksvelle insluit.  Hierdie hulpbronne komplimenteer mekaar en bevorder holisties leer en ervaring.

Hoe werk dit?

Hierdie prettige aktiwiteit word AANLYN op die aanlynplatvorm “Boom Learning” gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n gratis profiel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Skakel na Boom Learning word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Die hulpmiddel bestaan uit 25 tot 30 taakkaarte wat aanlyn op ‘n rekenaar of tablet gespeel kan word.  Taakkaarte kan egter ook uitgedruk word om in die klaskamer te gebruik. Dit is pret en maklik om te gebruik. Jou produkte kan herhaaldelik gespeel word.
 

Om hierdie aktiwiteit te uit te toets voor aankope, volg gerus die skakel.

PREVIEW

 Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

Visuele Persepsie: Vormkonstandheid en Ruimtelike Beplanning Nr. 3 (Digitale Aktiwiteit).

Visuele Persepsie: Vormkonstandheid en Ruimtelike Beplanning Nr. 3 (Digitale Aktiwiteit).

What are you looking for?

Your cart