Digital downloads. Secure payments.

Visuele Persepsie: Vormkonstandheid en Figuur-grond Persepsie (Digitale Aktiwiteit).

In Stock Unavailable

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility Digitale Aanlyn speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Kan tuis, in...
-1

PRODUCT DETAILS

Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility Digitale Aanlyn speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Kan tuis, in die klaskamer of gedurende terapie sessies benut word.

Die Vormkonstandheid en Figuur-grond speletjie is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede by jong leerders te bevorder (ouderdom 5 tot 9).

Figuur-grond persepsie is die vermoë om 'n voorwerp in 'n besige agtergrond te sien. Hierdie vaardigheid stel ons in staat om voorwerpe of stimuli in verskillende omgewings waar te neem en te onderskei van ‘n besige agtergrond.  Ons benodig hierdie vaardigheid bv. om voorwerpe in ons klerekas of woorde in ‘n paragraaf te vind.  

Die korrekte verwerking van ons visuele figuur-grond help om die inligting wat ons in ons omgewing sien, te organiseer. Dit kan gesigte, figure, voorwerpe,  letters of getalle en woorde insluit. Hierdie Figure-Grond- en Vormkonstantheid-aktiwiteit bestaan uit 30 oefening wat gegradeer is vanaf maklik na moeilik  Dit vorm ook deel van 'n Arbeidsterapie Visuele Perseptuele Vaardighede Mega Pakket.

Hoe werk dit?

Hierdie prettige aktiwiteit word AANLYN op die aanlynplatvorm “Boom Learning” gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n gratis profiel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Skakel na Boom Learning word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Die hulpmiddel bestaan uit 25 tot 30 taakkaarte wat aanlyn op ‘n rekenaar of tablet gespeel kan word.  Taakkaarte kan egter ook uitgedruk word om in die klaskamer te gebruik. Dit is pret en maklik om te gebruik. Jou produkte kan herhaaldelik gespeel word.
 

Om hierdie aktiwiteit te uit te toets voor aankope, volg gerus die skakel.

PREVIEW

 Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

Visuele Persepsie: Vormkonstandheid en Figuur-grond Persepsie (Digitale Aktiwiteit).

Visuele Persepsie: Vormkonstandheid en Figuur-grond Persepsie (Digitale Aktiwiteit).

What are you looking for?

Your cart