Digital downloads. Secure payments.

Visuele Persepsie: Visuele Geheue Nr 1. (Digitale Aktiwiteite)

In Stock Unavailable

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility Digitale Aanlyn speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Kan tuis, in...
-2

PRODUCT DETAILS

Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility Digitale Aanlyn speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Kan tuis, in die klaskamer of gedurende terapie sessies benut word.

Visuele Geheue nr.1  is 'n digitale (AANLYN) aktiwiteit wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om ontwikkelingsvaardighede by jong leerders te bevorder (ouderdom 4 tot 8 jaar).Die aktiwiteit is daarop gemik om visuale persepsie vaardighede op 'n ouderdomstoepaslike en kreatiewe wyse te ontwikkel . 

Visuele Persepsie is die brein se vermoë om visuele stimuli waar te neem, te interpreteer en sin daaruit te maak. Visuele Geheue is die vermoë om 'n spesifieke vorm, letter, nommer, woord of voorwerp te onthou wanneer dit uit jou visuele veld verwyder word. Dit is 'n belangrike boublok vir lees, skryf, spel, wiskunde en ander skoolverwante vaardighede. Hierdie aktiwiteit bestaan uit 25 self-korrigerende uitdagings. Dit word van makliker tot moeiliker gegradeer. Dit vorm ook deel van 'n bondel (Visuele Persepsie Vaardighede: Digitale Pakket) wat beteken dat jy meer waarde vir minder kry.

Hoe werk dit?

Hierdie prettige aktiwiteit word AANLYN op die aanlynplatvorm “Boom Learning” gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n gratis profliel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Sakel na Boom Learning word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Die hulpmiddel bestaan uit 25 tot 30 taakkaarte wat aanlyn op ‘n rekenaar of tablet gespeel kan word.  Taakkaarte kan egter ook uitgedruk word om in die klaskamer te gebruik. Dit is pret en maklik om te gebruik. Jou produkte kan herhaaldelik gespeel word.
 

Om hierdie aktiwiteit te uit te toets voor aankope, volg gerus die skakel.

PREVIEW

 Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

Visuele Persepsie: Visuele Geheue Nr 1. (Digitale Aktiwiteite)

Visuele Persepsie: Visuele Geheue Nr 1. (Digitale Aktiwiteite)

What are you looking for?

Your cart