Digital downloads. Secure payments.

Visuele Geheue: Digitale aktiwiteite en speletjies.

In Stock Unavailable

Regular price R 80.00 R 100.00 |  Save R 20.00 (20% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility  Digitale AANLYN speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie. Hierdie  speletjie is...
-1

PRODUCT DETAILS

Benodig jy iets prettig om jou kind uit te daag, produktief besig te hou of skoolwerk vas te lê?  Dan is ons nuwe WriteAbility  Digitale AANLYN speletjies vir jou bedoel.  Geen meer fotostate, drukwerk of voorbereiding nie.


Hierdie  speletjie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van VRUGTE met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuur-grondpersepsie, visuele geheue, oog-handkoördinasie te ontwikkel.

Hoe werk dit?
Hierdie prettige aktiwiteit word AANLYN op die  “Boom Learning” platvorm gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n GRATIS profliel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Sakel na "Boom Learning" word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Die hulpmiddel bestaan uit 25  taakkaarte wat aanlyn op ‘n rekenaar of tablet gespeel kan word.  Taakkaarte kan egter ook uitgedruk word om in die klaskamer te gebruik. Dit is pret en maklik om te gebruik. Jou produkte kan herhaaldelik gespeel word.
 

Om hierdie aktiwiteit  uit te toets voor aankope, volg gerus die skakel  REVIEW

 info@writeability.co.za

Vind meer uit.

Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

 You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

 

 



Visuele Geheue: Digitale aktiwiteite en speletjies.

Visuele Geheue: Digitale aktiwiteite en speletjies.

What are you looking for?

Your cart