50% OFF: Black Friday SALE. This offer is valid until 29 November 2021.
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekies is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van Seisoene (Lente, Somer, Herfs en Winter) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele geheue, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer en knipvaardighede) te ontgin .
Hierdie pakket sluit die volgende hulpmiddels in:
Lente: Persepsuele werksvelle en Aktiwiteite
Somer: Persepsuele en Fynmotoriese Aktiwiteiete
Herfs: Persepsuele werksvelle en Aktiwiteite
Winter: Persepsuele en Fynmotoriese Aktiwiteiete
Bg. hulpmiddels kan ook individueel aangekoop word of as deel van hierdie pakket ( spaar 30%.). Dit kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7 jaar. Kleur asook swart-en-wit werksvelle.
Hierdie hulpmiddel is ook beskikbaar in Engels.