Digital downloads. Secure payments.

Pret met KLINKERS!

In Stock Unavailable

Regular price R 130.00 R 130.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpbron sluit verskeie aktiwiteite en werkkaarte in wat daarop gemik is om geletterdheidsvaardighede te ontwikkel. Dit is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut en sluit vroeë ontwikkelingsvaardighede soos visuele en ouditiewe persepsie, ooghandkoördinasie, lettervorming en fyn motoriese vaardighede in, ten einde...
-90

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpbron sluit verskeie aktiwiteite en werkkaarte in wat daarop gemik is om geletterdheidsvaardighede te ontwikkel. Dit is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut en sluit vroeë ontwikkelingsvaardighede soos visuele en ouditiewe persepsie, ooghandkoördinasie, lettervorming en fyn motoriese vaardighede in, ten einde leer en ontwikkeling te ondersteun.

Dit kan in boekvorm gedruk word of as individuele aktiwiteite vir die klaskamer, terapie of tuis gebruik word.

Hierdie hulpbron sluit in:

  • Onderrigstrategie
  • 10 Plakkate
  • Verskeie persepsuele (ouditiewe en visuele), inkleur- en knipaktiwiteite vir elke klinker (a, e, i, o, en u)
  • Speelklei matte met drie-letter woorde vir elke klinker (a, e, i, o, en u)
  • Drie-letter woorde/ natrek aktiwiteite vir elke klinker (a, e, i, o, en u)
  • Verskeie werksvelle en aktiwiteite: bv lettervormingsaktiwiteite, vir elke klinker (a,e, i, o, en u) 

Hierdie hulpbron het ten doel om klinkers op 'n prettige  en kindervriendelike manier te konsolideer terwyl u verskillende ontwikkelingsvaardighede aanspreek. Klei en natrek aktiwiteite kan uitgedruk en gelamineer word vir herhaalde gebruik en skoonmaak.

Hierdie aktiwiteite bied ure se prettige leer tuis en in die klaskamer en bestaan uit 54 bladsye (Kombinasie van swart/wit en kleur).

Beskikbaar in Beide Engels en Afrikaans.  

Pret met KLINKERS!
Afrikaans - R 130.00
  • Afrikaans - R 130.00
  • Engels - R 130.00

Pret met KLINKERS!

What are you looking for?

Your cart