Visuele persepsie en fynmotoriese aktiwiteite om die kleinspan besig te hou die Paasnaweek.
Hierdie aktiwiteitsboekie is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en sluit ‘n verskeidenheid visuele en ouditiewe persepsie asook oog-hand koördinasie en fynmotoriese aktiwiteite in.
Die PDF boekie sluit die volgende in:
6 Oog-hand koördinasie aktiwiteite
5 Fynmotoriese aktiwiteite
10 Visuele persepsie werksvelle
Voorbereidende skryflyne en aktiwiteite (verskeie)
Knipoefeninge en Aktiwiteite (verskeie)
3 Knip en plak aktiwiteite
(4 tot 9 jaar)