Digital downloads. Secure payments.

Lente: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite

In Stock Unavailable

Regular price R 80.00 |  Save R -80.00 (Liquid error (sections/product-template.liquid line 215): divided by 0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Lente) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin . Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in: 7 Oog-hand...
-2

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Lente) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

  • 7 Oog-hand koördinasie werkkaarte
  • 7 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • 7 Knipaktiwiteite
  • 9 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte 

Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7

32 bladsye in PDF formaat.

Lente: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite

Lente: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite

What are you looking for?

Your cart