Digital downloads. Secure payments.

Handskrif: Klankvorming (Apie-swaai)

In Stock Unavailable

Regular price R 150.00 |  Save R -150.00 (Liquid error (sections/product-template.liquid line 215): divided by 0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die "Apie-swaai" klankvormingsprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die "Apie-swaai"-patroon. Dit behels klanke wat deur 'n afwaartse draaibeweging en opwaartse beweging gevorm word en almal in dieselfde posisie...
-4

PRODUCT DETAILS

Die "Apie-swaai" klankvormingsprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die "Apie-swaai"-patroon. Dit behels klanke wat deur 'n afwaartse draaibeweging en opwaartse beweging gevorm word en almal in dieselfde posisie of oriëntasie begin.

Die korrekte begin en vorming van klanke sal bydra om die omkering van klanke tydens skryf te voorkom / te verminder. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van klanke deur middel van ‘n video / PowerPoint aanbieding en werksvelle en aktiwiteite vir vaslegging. Die program kan deur ouers, terapeute en opvoeders benut word as deel van die onderrigproses, vaslegging tuis en/of terapie.

Program sluit die volgende in:
  • Video met riglyne vir opvoeder/ouer.
  • PowerPoint aanbieding vir klaskamer. (Kan benut word om eie video te maak).
  • Muurkaart van die "Apie-swaai" klanke.
  • Gegradeerde werksvelle (klanke en Apie-swaaipatroon, 32 drukbare bladsye).
  • Ouditiewe en visuele diskriminasie aktiwiteite om klankvorming en perseptuele vaardighede te oefen.
  • Visuele voorstelling vir die leerder se werkstafel.
Program is beskikbaar in Engels en Afrikaans. 
Handskrif: Klankvorming (Apie-swaai)

Handskrif: Klankvorming (Apie-swaai)

What are you looking for?

Your cart