Digital downloads. Secure payments.

Funky Monkey Klankeprogram (Klankvorming)

In Stock Unavailable

SKU: 5626642563231

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Handskrif is 'n omvattende proses wat verskeie belangrike aspekte insluit, waarvan behoorlike klankvorming een stuk van die legkaart is. Wanneer klanke nie korrek gevorm word nie, word handskrif beïnvloed. Swak klankvorming lei tot ‘n stadiger werkspoed en handskrif wat slordig...
-28

PRODUCT DETAILS

Handskrif is 'n omvattende proses wat verskeie belangrike aspekte insluit, waarvan behoorlike klankvorming een stuk van die legkaart is. Wanneer klanke nie korrek gevorm word nie, word handskrif beïnvloed. Swak klankvorming lei tot ‘n stadiger werkspoed en handskrif wat slordig en dikwels moeilik is om te lees.

Het jy geweet dat skrifpatrone ons help om potloodbeheer en klankvorming te oefen? Die  branderpatroon help ons om die klankvorming van al die letters wat by die 2-uur posisie begin, te oefen. Die “Funky Monkey” klanke-strategie help kinders om die korrekte klankvorming op 'n prettige, kreatiewe en multi-sensoriese manier aan te leer en te oefen

Die "Funky Monkey" klankprogram is ontwikkel om die vorming van die klanke te oefen, wat gelei word deur die vorming van die branderpatroon/ of anders gestel, die klanke wat op die 2-uur posisie begin (Die "Funky Monkey" se regter oor).

Die korrekte begin en vorming van klanke sal bydra om die omkering van klanke tydens skryf te voorkom / te verminder. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van klanke deur middel van ‘n video / PowerPoint aanbieding en werksvelle en aktiwiteite vir vaslegging. Die program kan deur ouers, terapeute en opvoeders benut word as deel van die onderrigproses, vaslegging tuis en/of terapie.

Program sluit die volgende in: - Video met riglyne vir opvoeder/ouer.

  • PowerPoint aanbieding vir klaskamer. (Kan benut word om eie video te maak)
  • Muurkaart van die "Funky Monkey" klanke
  • Kleimatte
  • Werksvelle (klanke en branderpatroon)
  • 2 Ouditiewe en visuele diskriminasie aktiwiteite om klankvorming te oefen.

Program is beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review
Funky Monkey Klankeprogram (Klankvorming)

Funky Monkey Klankeprogram (Klankvorming)

What are you looking for?

Your cart