Digital downloads. Secure payments.

Spasies Tussen Woorde Wanneer Ons Sinne Skryf. (Video/PowerPoint en Werksvelle)

In Stock Unavailable

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Gegradeerde terapeutiese program: Werksvelle en video kombinasie. Produk is spesifiek ontwikkel vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Leerders met ruimtelike beplannings, perseptuele en aandag en konsentrasie probleme baat veral by die...
-14

PRODUCT DETAILS

Gegradeerde terapeutiese program: Werksvelle en video kombinasie. Produk is spesifiek ontwikkel vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf. Leerders met ruimtelike beplannings, perseptuele en aandag en konsentrasie probleme baat veral by die aanleer van 'n strategie om die vaardigheid te ontwikkel en vas te lê. Kan tydens klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)

Sluit die volgende in

  • PowerPoint weergawe van video vir gebruik in klaskamer.
  • Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite.
  • Muurkaart: Spasies tussen woorde.

Kan ook as 'n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word.

Spasies Tussen Woorde Wanneer Ons Sinne Skryf. (Video/PowerPoint en Werksvelle)

Spasies Tussen Woorde Wanneer Ons Sinne Skryf. (Video/PowerPoint en Werksvelle)

What are you looking for?

Your cart