Digital downloads. Secure payments.

Pret met Klanke: WriteAbility Digitale Pakket

In Stock Unavailable

Regular price R 300.00 R 600.00 |  Save R 300.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Digitale Klanke Pakket bestaan uit 5 WriteAbility digitale (AANLYN) aktiwiteite/hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om geletterdheidsvaardighede  by jong leerders te ontwikkel (6 tot 8 jaar). Hierdie pakket bestaan uit 5 digitale aktiwiteite wat elk 25- 30...
-10

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Digitale Klanke Pakket bestaan uit 5 WriteAbility digitale (AANLYN) aktiwiteite/hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om geletterdheidsvaardighede  by jong leerders te ontwikkel (6 tot 8 jaar).

Hierdie pakket bestaan uit 5 digitale aktiwiteite wat elk 25- 30 oefeninge bevat  om klankherkenning, begin, middel-en-eindklanke te identifiseer,  woordbou, eenvoudige lees en spel aktiwiteite op beide visuele en ouditiewe vlak te ontwikkel.

Die pakket sluit die volgende hulpmiddels in:

  • Pret met Klanke: Beginklanke
  • Pret met Klanke: Eindklanke
  • Pret met Klanke MIddelklanke
  • Pret met Klanke: Woordbou
  • Pret met Klanke: Ek kan lees en spel.

Vaslegging van ouditiewe en visuele persepsuele vaardighede om klank, spel en leesvaardighede te ondersteun word dus  speel-speel  geoefen.  Die aktiwiteite bevorder ook belangrike persepsuele vaardighede soos Persepsuele Konstandheid, Voorgrond-Agtergrond, Posisie in die Ruimte, Visuele Geheue, Visuele Analise en Sintese.

Hoe werk dit?
Hierdie prettige aktiwiteit word AANLYN op die aanlynplatvorm “Boom Learning” gespeel. Om hierdie produk te kan gebruik moet jy met ‘n epos adres en wagwoord ‘n gratis profiel op die Boom Learning platvorm skep. ‘n Skakel na Boom Learning word voorsien, wat ook direkte toegang tot jou produk sal bied.

Die hulpmiddel bestaan uit 25 tot 30 taakkaarte wat aanlyn op ‘n rekenaar of tablet gespeel kan word.  Taakkaarte kan egter ook uitgedruk word om in die klaskamer te gebruik. Dit is pret en maklik om te gebruik. Jou produkte kan herhaaldelik gespeel word.
 

Om hierdie aktiwiteit te uit te toets voor aankope, volg gerus die skakel.

PREVIEW

Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

Pret met Klanke: WriteAbility Digitale Pakket

Pret met Klanke: WriteAbility Digitale Pakket

What are you looking for?

Your cart