Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Winter) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .
Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:
- 6 Oog-hand koördinasie werkkaarte
- 6 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
- 10 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
- 4 Visuele volgorde /opeenvolging aktiwiteite.
Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7
30 bladsye in PDF formaat.