Digital downloads. Secure payments.

Visuele Persepsie: Vormkonstantheid.

In Stock Unavailable

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die Vormkonstantheid-persepsie aktiwiteite is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut om visuele persepsuele ontwikkeling te ondersteun.  Die hulpbron fokus op Visuele Vormkonstantheid en bevat inligting oor persepsuele ontwikkeling, verskillende speletjies, aktiwiteite en werkvelle om vaardighede vas te lê en te ontwikkel. Visuele...
-11

PRODUCT DETAILS

Die Vormkonstantheid-persepsie aktiwiteite is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut om visuele persepsuele ontwikkeling te ondersteun.  Die hulpbron fokus op Visuele Vormkonstantheid en bevat inligting oor persepsuele ontwikkeling, verskillende speletjies, aktiwiteite en werkvelle om vaardighede vas te lê en te ontwikkel.

Visuele Vormkonstantheid is die vermoë om te erken dat 'n vorm of voorwerp dieselfde bly ten spyte van veranderinge in grootte, posisie, rigting, oriëntasie en afstand, byvoorbeeld, 'n voorwerp is steeds dieselfde of dit van bo, van die kant of onder gesien word.  Hierdie persepsuele vaardigheid is ‘n belangrike bousteen om lees, spelling en wiskundige vaardighede in die gronslagfase te ondersteun.

Aktiwiteite is maklik uitvoerbaar en poog om die vaardigheid op ‘n ouderdomstoepaslike wyse deur konkrete aktiwiteite vir kinders van 4 jaar tot 8/9 jaar te stimuleer. Makliker en moeiliker werksvelle is ingesluit.

Hierdie hulpbron sluit die volgende in:

  • Visuele persepsie inligting en riglyne om ontwikkeling te ondersteun.
  • Riglyne en instruksies vir gebruik.
  • Visuele persepsuele speletjies
  • 8 Aktiwiteite vir konsolidasie
  • Geskik vir ouderdomme 4 jaar en ouer.

32 drukbare bladsye (PDF).

 

Visuele Persepsie: Vormkonstantheid.

Visuele Persepsie: Vormkonstantheid.

What are you looking for?

Your cart