Digital downloads. Secure payments.

My Emosies: Werksvelle en Aktiwiteite

In Stock Unavailable

SKU: 6158863990943-Afrikaans

Regular price R 80.00 R 80.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die die tema van emosies en gevoelens met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin . Hierdie hulpbron sluit die volgende in:...
-21-1

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die die tema van emosies en gevoelens met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer) te ontgin .

Hierdie hulpbron sluit die volgende in:

  • 4 x A4 Plakkate en flitskaarte in, wat die basiese emosies, hartseer, gelukkig, kwaad en bang illustreer.
  • 10 Oog-hand koördinasie werkkaarte
  • 5 Fyn-motoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • 12 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
  • 2 Speelklei-matte (lamineer vir maklike gebruik en skoonmaak)
  • Kombinasie van kleur, asook swart en wit werksvelle.

Gebruik in A4 (jonger leerders) of A5 formaat (vir ouer leerders ) om voorsiening te maak vir verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke.

36 drukbare bladsye.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Customer Reviews

No reviews yet Write a review
My Emosies: Werksvelle en Aktiwiteite
Afrikaans - R 80.00
  • Afrikaans - R 80.00
  • Engels - R 80.00

My Emosies: Werksvelle en Aktiwiteite

What are you looking for?

Your cart