Digital downloads. Secure payments.

Teenoorgesteldes: Persepsuele aktiwiteite en werksvelle.

In Stock Unavailable

Regular price R 80.00 R 80.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Teenoorgesteldes:   Hierdie hulpmiddel het ten doel om vroeë kognitiewe en perseptuele ontwikkeling te ondersteun. Dit sluit verskeie semi-konkrete aktiwiteite en werksvelle in om leerders op 'n speelse wyse bloot te stel aan die konsep van teenoorgesteldes. Die hulpmiddel sluit makliker...
-20

PRODUCT DETAILS

Teenoorgesteldes:   Hierdie hulpmiddel het ten doel om vroeë kognitiewe en perseptuele ontwikkeling te ondersteun.

Dit sluit verskeie semi-konkrete aktiwiteite en werksvelle in om leerders op 'n speelse wyse bloot te stel aan die konsep van teenoorgesteldes. Die hulpmiddel sluit makliker aktiwiteite en speletjies in wat vanaf vierjarige ouderdom gebruik kan word. Dit sluit ook moeiliker aktiwiteite vir ouer leerders in, asook maklike lees en skryf tema aktiwiteite vir die klaskamer ( Graad 1 en 2). Die hulpmiddel kan ook vir remediërende intervensie benut word.

 Hierdie hulpmiddels sluit die volgende in:

  • 2 “Teenoorgesteldes” plakkate
  • 20 Flitskaarte
  • 12 “Teenoorgesteldes” legkaarte
  • 3 "Teenoorgesteldes" speletjies
  • 2 “Verbind die teenoorgesteldes” werkkaarte
  • 8 Lees- en skryf werksvelle 

41  PDF drukbare bladsye.  

Die aktiwiteite kan gelamineer word vir herhaalde gebruik. Die hulpbron is ook beskikbaar in Engels en Afrikaans.

 

 

Teenoorgesteldes: Persepsuele aktiwiteite en werksvelle.

Teenoorgesteldes: Persepsuele aktiwiteite en werksvelle.

What are you looking for?

Your cart