Digital downloads. Secure payments.

Somer: Persepsuele Aktiwiteite en Werksvelle

In Stock Unavailable

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Somer) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele geheue, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer en knipvaardighede) te ontgin . Hierdie aktiwiteitsboek sluit die...
-7

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Somer) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele geheue, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer en knipvaardighede) te ontgin .

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

  • 7 Oog-hand koördinasie werkkaarte
  • 7 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • 6 Knipaktiwiteite
  • 11 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte 
  • 4 Visuele geheue 

Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7 jaar.

42 bladsye in PDF formaat.

Somer: Persepsuele Aktiwiteite en Werksvelle

Somer: Persepsuele Aktiwiteite en Werksvelle

What are you looking for?

Your cart