Digital downloads. Secure payments.

Paashaas Pret: Visuele Persepsie en Fynmotoriese Aktiwiteite

In Stock Unavailable

SKU: 6617838780575

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Visuele persepsie en fynmotoriese aktiwiteite om die kleinspan besig te hou die Paasnaweek. Hierdie aktiwiteitsboekie is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en sluit ‘n verskeidenheid visuele en ouditiewe persepsie asook oog-hand koördinasie en fynmotoriese aktiwiteite in. Die PDF boekie sluit die...
-13

PRODUCT DETAILS

Visuele persepsie en fynmotoriese aktiwiteite om die kleinspan besig te hou die Paasnaweek.

Hierdie aktiwiteitsboekie is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en sluit ‘n verskeidenheid visuele en ouditiewe persepsie asook oog-hand koördinasie en fynmotoriese aktiwiteite in.

Die PDF boekie sluit die volgende in:

6 Oog-hand koördinasie aktiwiteite

5 Fynmotoriese aktiwiteite

10 Visuele persepsie werksvelle

Voorbereidende skryflyne en aktiwiteite (verskeie)

Knipoefeninge en Aktiwiteite (verskeie)

3 Knip en plak aktiwiteite

(4 tot 9 jaar)

Paashaas Pret: Visuele Persepsie en Fynmotoriese Aktiwiteite

Paashaas Pret: Visuele Persepsie en Fynmotoriese Aktiwiteite

What are you looking for?

Your cart