Digital downloads. Secure payments.

Kersfees: Persepsuele en Fynmotoriese werkboek.

In Stock Unavailable

SKU: 7461843370214-Afrikaans

Regular price R 30.00 R 30.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Kersfees Jolyt!  Heerlike Kersfeesboekie vir die klaskamer. Opsoek na iets opvoedkundig om die kleinspan mee besig te hou gedurende die laaste paar dae van die skooljaar? Die werkboekie sluit visuele en ouditiewe persepsie, oog-hand koördinasie asook fynmotoriese werksvelle en aktiwiteite...
-14-1

PRODUCT DETAILS

Kersfees Jolyt!  Heerlike Kersfeesboekie vir die klaskamer.

Opsoek na iets opvoedkundig om die kleinspan mee besig te hou gedurende die laaste paar dae van die skooljaar? Die werkboekie sluit visuele en ouditiewe persepsie, oog-hand koördinasie asook fynmotoriese werksvelle en aktiwiteite in.  Kan in beide kleur of swart en wit gedruk word. Die boekie is in beide Afrikaans en Engels beskikbaar.

Kersfees: Persepsuele en Fynmotoriese werkboek.
Afrikaans - R 30.00
  • Afrikaans - R 30.00
  • English - R 30.00

Kersfees: Persepsuele en Fynmotoriese werkboek.

What are you looking for?

Your cart