Digital downloads. Secure payments.

Herfs: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite.

In Stock Unavailable

SKU: 7099024244895

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Herfs) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele-volgorde, oog-handkoördinasie, fyn motoriese aktiwiteite en knipvaardighede) te ontgin. Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in: 8 Oog-hand koördinasie werkkaarte 4 Fynmotoriese aktiwiteite /...
-7

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Herfs) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele-volgorde, oog-handkoördinasie, fyn motoriese aktiwiteite en knipvaardighede) te ontgin.

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

  • 8 Oog-hand koördinasie werkkaarte
  • 4 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • 6 Knipaktiwiteite
  • 9 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte 
  • 2 Visuele geheue speletjies.
  • 2 Ouditiewe aktiwiteite

Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 8 jaar.  

39 bladsye in PDF formaat.

Herfs: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite.

Herfs: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite.

What are you looking for?

Your cart