Digital downloads. Secure payments.

Graad 2: Volledige WriteAbility Pakket (6 tot 8 jaar)

In Stock Unavailable

SKU: 5913095798943

Regular price R 950.00 R 1,900.00 |  Save R 950.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die volledige Graad 2 WriteAbility pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders 6 tot 8...
-10

PRODUCT DETAILS

Die volledige Graad 2 WriteAbility pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders 6 tot 8 jaar. 

Dit sluit die volgende WriteAbility pakkette in

  • WriteAbility Knipvaardighede 
  • Vlytige Vingers Fynmotoriese Aktiwiteite
  • Fynmotoriese Aktiwiteite vir die ontwikkeling van potloodbeheer.
  • Fynmotoriese Kersfees-Pret
  • Handskrif Muurkaarte
  • Volledige Syfer Pakket
  • Volledige Klankvorming- en- skrifpatroonprogramme
  • Hasie Hop Klanke
  • Funky Monkey Klanke
  • Apie Swaai Klanke
  • Tik Tak Klanke
  • b/d Omkeringsprogram
  • Spasies Tussen Woorde
  • Skryf in Lyne
  • Kom ons skryf vas ( A tot Z)

Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle, video’s in. Kan tuis deur ouers as verryking of deur opvoeders in die klaskamer en terapeute tydens terapiesessies benut word.

Graad 2: Volledige WriteAbility Pakket (6tot 8 jaar)

Graad 2: Volledige WriteAbility Pakket (6tot 8 jaar)

What are you looking for?

Your cart