Digital downloads. Secure payments.

Ruimtelike Beplanning- Tangram Legkaarte

In Stock Unavailable

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie Ruimtelike beplanning-hulpmiddel is deur ‘n arbeidsterapeut saamgestel om kinders se ruimtelike persepsuele ontwikkeling te ondersteun en sluit 'n verskeidenheid tangram-aktiwiteite in.  Wat is 'n tangram-legkaart? Tangram-legkaarte is reeds ongeveer 200 jaar gelede in China ontwikkel. 'n Tangram is 'n...
-12

PRODUCT DETAILS

Hierdie Ruimtelike beplanning-hulpmiddel is deur ‘n arbeidsterapeut saamgestel om kinders se ruimtelike persepsuele ontwikkeling te ondersteun en sluit 'n verskeidenheid tangram-aktiwiteite in. 

Wat is 'n tangram-legkaart?

Tangram-legkaarte is reeds ongeveer 200 jaar gelede in China ontwikkel. 'n Tangram is 'n tweedimensionele herrangskikking legkaart geskep deur die sny van 'n vierkant in sewe stukke - sewe geometriese vorms wat "tans" genoem word. (Slocum et al 2003).

Die herrangskikking van hierdie vorms om ‘n spesiefieke prent of opjek te vorm is ‘n manier om ruimtelike belanningsvaardighede te ontwikkel en te verbeter. Tangram-legkaarte help kinders om sterker probleemoplossings vermoëns en ruimtelike persepsievaardighede te ontwikkel.

Die hupmiddel bied verskeie geleenthede om ruimtelike bewustheid te ontwikkel en ruimtelike beplanning en probleemoplossingsvaardighede te oefen.

 

Geskik vir gebruik vanaf 5 jaar en ouer.  Aktiwiteite word gegradeer vir maklike gebruik en sluit ook inligting in om algemene ruimtelike persepsie vaardighede te ontwikkel .

31 Drukbare bladsye (Kan in harde kopie bestel word. Epos info@writeability.co.za  vir meer inligting).

Die hulpbron sluit die volgende in:

- Ruimtelike Persepsie ontwikkelings-riglyne.

- 18 Tangram-legkaart voorbeelde (kombinasie van swart en wit / kleur)

-5 Tangram vierkante

- A4 en A6 PDF formaat.

 

 

 

Ruimtelike Beplanning- Tangram Legkaarte

Ruimtelike Beplanning- Tangram Legkaarte

What are you looking for?

Your cart