Digital downloads. Secure payments.

My Lyfie: Persepsuele en Fynmotoriese Aktiwiteite

In Stock Unavailable

SKU: 7125716435103

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Liggaamskonsep verwys na feitelike kennis oor die liggaam, bv.  wat die liggaamsdele genoem word; die posisie van liggaamsdele (jou kop is bo-op; jou lyf is tussen jou nek en bene geleë); liggaamseienskappe en funksies (jou bene is langer as jou...
-15

PRODUCT DETAILS

Liggaamskonsep verwys na feitelike kennis oor die liggaam, bv.  wat die liggaamsdele genoem word; die posisie van liggaamsdele (jou kop is bo-op; jou lyf is tussen jou nek en bene geleë); liggaamseienskappe en funksies (jou bene is langer as jou arms, ek sien met my oë) ens.

Kinders ontwikkel liggaamspersepsie deur die name en funksies van verskillende liggaamsdele op ‘n konkrete en speelse-wyse aan te leer. Die suksesvolle verkryging van 'n liggaamskonsep is egter afhanklik van 'n goeie liggaamskema, persepsuele vermoëns, taal, geheue  en begrip.

Hierdie hulpbron ondersoek die tema van Liggaamspersepsie met groot-motoriese, fyn- motoriese, visuele persepsie, oog-hand koördinasie en kognitiewe aktiwiteite. Hierdie hulpbron is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en inkorporeer die tema"My Liggaam" met behulp van vroeë ontwikkelingsvaardighede.

Hierdie hulpbron sluit in:

  • Ontwikkelingsriglyne en Liggaamskonsep/ Skema inligtingsblad (uitdeelstuk).
  • 12 x A6 My liggaam flitskaarte
  • 2 Groot-Motoriese speletjies / aktiwiteite
  • 7 Oog-hand Koördinasie en Fyn-Motoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • 20 Visuele Persepsie aktiwiteite / werkkaarte
  • 2 Speelklei Matte om te lamineer vir maklike gebruik en skoonmaak

Geskik vir ouderdomme vier jaar en ouer. Aktiwiteite word gegradeer van makliker tot moeiliker met 'n wye keuse van aktiwiteite beskikbaar vir verskillende vaardigheidsvlakke/ ouderdomme

47 drukbare bladsye.

Beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
My Lyfie: Persepsuele en Fynmotoriese Aktiwiteite

My Lyfie: Persepsuele en Fynmotoriese Aktiwiteite

What are you looking for?

Your cart