Digital downloads. Secure payments.

Vlytige Vingers Fyn Motoriese Aktiwiteite

In Stock Unavailable

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Opsoek na aktiwiteite om fyn omtoriese vaardighede in die klaskamer te bevorder Vlytige Vingers sluit 'n reeks aktiwiteite in, wat spesifiek gemik is op die versterking van die radiale vingers, ten einde potloodbeheer en 'n dinamiese potloodgreep te ondersteun. Saamgestel deur...
-20

PRODUCT DETAILS

Opsoek na aktiwiteite om fyn omtoriese vaardighede in die klaskamer te bevorder Vlytige Vingers sluit 'n reeks aktiwiteite in, wat spesifiek gemik is op die versterking van die radiale vingers, ten einde potloodbeheer en 'n dinamiese potloodgreep te ondersteun. Saamgestel deur 'n arbeidsterapeut. Aktiwiteite en 3 videos met instruksies is onmiddellik na aankope beskikbaar om afgelaai te word. Aanbieding is pret, maklik om in groepsverband of individueel toe te pas. Mag gekopieer word vir gebruik in die klaskamer.

Vlytige Vingers Fyn Motoriese Aktiwiteite

Vlytige Vingers Fyn Motoriese Aktiwiteite

What are you looking for?

Your cart