Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility: 'Kom ons Skryf' Pakket.

In Stock Unavailable

Regular price R 375.00 R 750.00 |  Save R 375.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie afslag pakket bestaan uit 7 van WriteAbility se gewildste hulpmiddels. Aktiwiteite en werksvelle is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling.   Die ‘Kom ons...
-11

PRODUCT DETAILS

Hierdie afslag pakket bestaan uit 7 van WriteAbility se gewildste hulpmiddels. Aktiwiteite en werksvelle is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling.  

Die ‘Kom ons Skryf pakket' bestaan uit 7 verskillende hulpmiddels wat fokus op klanke kennis, klankvorming, woord-en-sinsbou en handskrif. Visuele en ouditiewe persepsie asook fynmotoriese vaardighede word deur die gebruik van die aktiwiteite ondersteun.  Die pakket kan as remediërende hulpbron benut word en is geskik vir Afrikaans Huistaal en 1ste Addisionele taal om ontluikende klank en skryfvaardighede te bevorder.

Dit sluit die volgende WriteAbility hulpbronne in:

  1. Alfabet Speelklei-Klanke.
  2. Beginklank Pret.
  3. Kom ons skryf: Klankvorming.
  4. Pret met Klinkers.
  5. Kom ons Skryf: 3-Letter Woorde.
  6. Kom ons Skryf Sinne: Remediërende Strategie.
  7. Kom ons Skryf: Skommel Sinne en Woorde. 

Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle en speletjies in. Kan tuis deur ouers as verryking of deur opvoeders in die klaskamer en terapeute tydens terapiesessies benut word.

Hierdie pakket is ook in Engels beskikbaar.

Kontak ons gerus vir meer inligting info@writeAbility.co.za

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
WriteAbility: 'Kom ons Skryf' Pakket.

WriteAbility: 'Kom ons Skryf' Pakket.

What are you looking for?

Your cart