Digital downloads. Secure payments.

Syferomkerings: Linkerhand-strategie

In Stock Unavailable

Regular price R 50.00 R 100.00 |  Save R -50.00 (-100% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie strategie is ontwikkel en saamgestel om ouers, opvoeders en terapeute by te staan wat met kinders werk wat sukkel met syferomkerings in die klaskamer. Die strategie is gemik op leerders in die grondslagfase en help om die omkering van...
-12

PRODUCT DETAILS

Hierdie strategie is ontwikkel en saamgestel om ouers, opvoeders en terapeute by te staan wat met kinders werk wat sukkel met syferomkerings in die klaskamer.

Die strategie is gemik op leerders in die grondslagfase en help om die omkering van syfers in die klaskamer te voorkom.

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in.

  • Inligting rakende syferomkerings, en hoe dit aangespreek kan word.
  • Klaskamer muurkaarte
  • Korrekte syfervorming muurkaart/ templaat
  • Speelklei Syfers
  • Kolle patroon-kaart
  • Video van korrekte syfervorming (Getal 1 tot 10)
  • Video van Linker-hand strategie

Hierdie hulpmiddel is ook in Engels beskikbaar en vorm ook deel van die volledige WriteAbility Syfer pakket.

Vir meer inligting is u meer as welkom om ons per epos te kontak; info@writeability.co.za

Syferomkerings: Linkerhand-strategie

Syferomkerings: Linkerhand-strategie

What are you looking for?

Your cart