Digital downloads. Secure payments.

Kom ons skryf: Skommel Woorde en Sinne.

In Stock Unavailable

SKU: 7874890498278-Afrikaans

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Kinders leer die beste deur multi-sensoriese ervaring en wanneer take op ‘n prettige en ouderdomsgepaste vlak aangebied word.  Hierdie prettige skommel-woorde en skommel- sinne hulpbron sluit verskeie speletjies, aktiwiteite en werksvelle in. Die hulpbron is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en is daarop gemik...
-70

PRODUCT DETAILS

Kinders leer die beste deur multi-sensoriese ervaring en wanneer take op ‘n prettige en ouderdomsgepaste vlak aangebied word.  Hierdie prettige skommel-woorde en skommel- sinne hulpbron sluit verskeie speletjies, aktiwiteite en werksvelle in.

Die hulpbron is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en is daarop gemik om visuele/ ouditiewe analise en sintese, klankvorming, woordbou, en sinsbou op 'n ouderdomstoepaslike en kreatiewe wyse te ontwikkel. 

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in:

  • Skommel-woorde interaktiewe speletjie. (Lamineer vir herhaalde gebruik- druk in kleur)
  • Aktiwiteite en werksvelle vir vaslegging (Swart en wit/ inkleur aktiwiteite)
  • Digitale Skommel-sinne aktiwiteit. (Kan op rekenaar voltooi word sonder om uit te druk) 

40 bladsye (Kombinasie kleur en swart/wit aktiwiteite om uit te druk)

 1 digitale rekenaar-gebasserde aktiwiteit (10 bladsye)

Kom ons skryf: Skommel Woorde en Sinne.
Afrikaans - R 90.00
  • Afrikaans - R 90.00
  • Engels - R 90.00

Kom ons skryf: Skommel Woorde en Sinne.

What are you looking for?

Your cart