Digital downloads. Secure payments.

Knipvaardighede Vol. 2 (Aktiwiteite vir fynmotoriese ontwikkeling)

In Stock Unavailable

SKU: 6789634621599

Regular price R 110.00 R 110.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Opsoek na aktiwiteite om knipvaardighede in die klaskamer of tuis te bevorder?  Heerlike aktiwiteite om skêr-en-knipvaardighede te bevorder en terselfde tyd  handspiere te ontwikkel vir potloodgreep en handskrif. 'n Wye verskeidenheid gegradeerde aktiwiteite is ingesluit in die Knipvaardigheids-hulpmiddel. Knipoefeninge speel ‘n belangrike rol...
-29

PRODUCT DETAILS

Opsoek na aktiwiteite om knipvaardighede in die klaskamer of tuis te bevorder?  Heerlike aktiwiteite om skêr-en-knipvaardighede te bevorder en terselfde tyd  handspiere te ontwikkel vir potloodgreep en handskrif.

'n Wye verskeidenheid gegradeerde aktiwiteite is ingesluit in die Knipvaardigheids-hulpmiddel. Knipoefeninge speel ‘n belangrike rol in die ontwikkeling van die korrekte potloodgreep. Dit is ‘n maklike en prettige manier om die handspiere, wat vir die skryfproses benodig word, te oefen. Ons gebruik dieselfde spiere en vingers (duim, wys- en middelvinger) vir beide skryf en knip. Ingesluit by hierdie program is 35 drukbare bladsye met aktiwiteite, riglyne vir skêrhantering, skêrgreep en die ontwikkeling van knipvaardighede.

Aktiwiteite wat in die hulpmiddel ingesluit is kan maklik in groepsverband aangebied word. Die aktiwiteite mag gekopieer word vir gebruik in die klaskamer. Hierdie produk is ook in Engels beskikbaar. Knipvaardighede Volume 1 en 2 is binnekort ook as 'n pakket beskikbaar.

Knipvaardighede Vol. 2 (Aktiwiteite vir fynmotoriese ontwikkeling)

Knipvaardighede Vol. 2 (Aktiwiteite vir fynmotoriese ontwikkeling)

What are you looking for?

Your cart