Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility Skoolgereedheid Pakket

In Stock Unavailable

Regular price R 350.00 R 700.00 |  Save R 350.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Skoolgereedheid is 'n proses. Dit verwys na 'n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1, in die formele onderrigstelsel aan die leerder gestel gaan word, te voldoen. Hierdie pakket is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die...
-18

PRODUCT DETAILS

Skoolgereedheid is 'n proses. Dit verwys na 'n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1, in die formele onderrigstelsel aan die leerder gestel gaan word, te voldoen. Hierdie pakket is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling.

Die mini pakket bestaan uit 'n 7 WriteAbility hulpmiddels wat daarop gerig is om belangrike skoolgereedheidsvaardighede te ontwikkel en te ondersteun. Die pakket bestaan uit 'n  verskeidenheid werksvelle, aktiwiteite, oefeninge en video’s en fokus op die volgende afdelings:

  • Liggaamspersepsie
  • Emosies
  • Vormpersepsie
  • Syfervorming 
  • Klankvorming
  • Visuele persepsie en Ouditiewe persepsie 
  • Fynmotoriese vaardigede (klei aktiwiteite)
  • Algemene riglyne vir stimulasie.

Die mini pakket bestaan uit die volgende hulpbronne:

  • My Lyfie: Persepsuele aktiwiteite en werksvelle
  • Emosies: Persepsuele aktiwiteite en werksvelle
  • Vorms : Aktiwiteite en werksvelle
  • Speelklei Pret: Syfers
  • Speelklei Pret: Alfabet
  • Pre-writing lines: Tracing (Ontluikende skrif)
  • My Skoolgereedheids-werkboek 2

Hierdie produk is geskik vir Graad RR en Graad R-leerders. Kan tuis deur ouers benut word vir vaslegging van bogenoemde ontwikkelingsvaardighede.

Hulpmiddels kan ook individueel aangekoop word.  Hierdie pakket is ook beskikbaar in Engels. Volg die skakel om te besigtig. WriteAbility School Readiness Mini Bundle

WriteAbility Skoolgereedheid Pakket

WriteAbility Skoolgereedheid Pakket

What are you looking for?

Your cart