Digital downloads. Secure payments.

Skryf Van Klanke Op Lyne (Video/PowerPoint en Werksvelle Kombinasie)

In Stock Unavailable

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Gegradeerde terapeutiese program, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel om hul klanke reg op lyne te oriënteer wanneer hulle sinne skryf. Kan in oorleg met klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)Sluit die volgende in:...
-42

PRODUCT DETAILS

Gegradeerde terapeutiese program, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel om hul klanke reg op lyne te oriënteer wanneer hulle sinne skryf. Kan in oorleg met klaskameraktiwiteite of remediërende intervensie gebruik word (2 D ruimtelike beplanningsprobleme)

Sluit die volgende in:
  • Video opname: Waar moet die klankies staan?
  • PowerPoint Aanbieding met instruksies.
  • Drukbare werkkaarte en semi-konkrete aktiwiteite.
  • Plakkaat vir die klaskamer
Kan as 'n tuisprogram deur ouers of terapeute gebruik word. Hulpbron vir opvoeders vir aanleer van skrif in lyne.
Skryf Van Klanke Op Lyne (Video/PowerPoint en Werksvelle Kombinasie)

Skryf Van Klanke Op Lyne (Video/PowerPoint en Werksvelle Kombinasie)

What are you looking for?

Your cart