Digital downloads. Secure payments.

Pret met Vervoer: Aktiwiteite, Speletjies en Werksvelle.

In Stock Unavailable

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Pret met Vervoer: Hierdie tema sluit verskeie speletjies, aktiwiteite, en werkkaarte in wat daarop gerig is om vroeë leervaardighede te ontwikkel.  Dit is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut en ondersoek die tema van vervoer met behulp van vroeë ontwikkelingsvaardighede soos: visuele...
-9-1

PRODUCT DETAILS

Pret met Vervoer: Hierdie tema sluit verskeie speletjies, aktiwiteite, en werkkaarte in wat daarop gerig is om vroeë leervaardighede te ontwikkel.  Dit is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut en ondersoek die tema van vervoer met behulp van vroeë ontwikkelingsvaardighede soos: visuele en ouditiewe diskriminasie, figuur-grond persepsie, oog-hand koördinasie, ruimtelike beplanning, en fyn motoriese vaardighede om potloodbeheer en knipvaardighede te verbeter. Die hulpbron bevat verskeie flitskaarte, woordeskat, werksvelle en praktiese speletjies om vaardighede te konsolideer.

Dit kan in boekvorm gedruk word of as individuele aktiwiteite vir die klaskamer, terapie of by die huis gebruik word. Geskik vir ouderdomme 4,5 jaar en ouer.

Hierdie hulpbron sluit die volgende in: 

  • 4 A4 Tema Plakkate
  • 14 Tema Flitskaarte
  • 3Tema speletjies
  • 1 Oogbewegingsaktiwiteit
  • 4 Oog-hand koördinasie aktiwiteite 
  • Fyn motoriese aktiwiteite / werkkaarte
  • Visuele diskriminasie aktiwiteite / werkkaarte. 
  • Ruimtelike bewustheid / maklike skryf / kopiëring take
  •  3 Identifiseer die "Beginklanke" werkkaarte (ouditiewe diskriminasie) 
  • 2 Tel en getalvorming 
  • 3 Fyn-motoriese en knip aktiwiteite

Kombinasie van swart en wit sowel as volkleur. 33 Dukbare bladsye

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
Pret met Vervoer: Aktiwiteite, Speletjies en Werksvelle.
Afrikaans - R 100.00
  • Afrikaans - R 100.00
  • Engels - R 100.00

Pret met Vervoer: Aktiwiteite, Speletjies en Werksvelle.

What are you looking for?

Your cart