Herfs: Persepsuele Werksvelle en Aktiwiteite.
Regular price
R 100.00
R 100.00
|
Save
R 0.00
(0% off)
/
PRODUCT DETAILS
Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur 'n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Herfs) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele-volgorde, oog-handkoördinasie, fyn motoriese aktiwiteite en knipvaardighede) te ontgin.
Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:
- 8 Oog-hand koördinasie werkkaarte
- 4 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
- 6 Knipaktiwiteite
- 9 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
- 2 Visuele geheue speletjies.
- 2 Ouditiewe aktiwiteite
Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 8 jaar.
39 bladsye in PDF formaat.
Related Products
R 150.00


R 100.00