Digital downloads. Secure payments.

Beginklank Pret- Muurkaarte en inkleurprente.

In Stock Unavailable

SKU: 7053832487071

Regular price R 90.00 R 90.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel sluit 2 stelle met 26 alfabet klanke in. Dit is daarop gemik  om beginklanke bekend te stel, woordeskat uit te brei, ouditiewe en visuele persepsuele asook fynmotoriese vaardighede te ontwikkel.  Die muurkaarte van a-z is volkleur en kan...
-77

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel sluit 2 stelle met 26 alfabet klanke in. Dit is daarop gemik  om beginklanke bekend te stel, woordeskat uit te brei, ouditiewe en visuele persepsuele asook fynmotoriese vaardighede te ontwikkel.  Die muurkaarte van a-z is volkleur en kan in A5 of A4 gedruk word. Inkleur en knip aktiwiteite om beginklanke vas te lê word ook by die hulpmiddel ingesluit.

Hierdie hulpmiddel sluit die volgende in

  • Beginklank Muurkaarte a-z
  • Beginklank a-z (Inkleur en Knip)

Ook beskikbaar in Engels en kan saam met die alfabet kleimatte gebruik word. Volg gerus die skakel vir meer inligting. Alfabet Kleimatte

52 bladsye

Beginklank Pret- Muurkaarte en inkleurprente.

Beginklank Pret- Muurkaarte en inkleurprente.

What are you looking for?

Your cart