Digital downloads. Secure payments.

Gereed vir Skool: Werkboek 2.

In Stock Unavailable

SKU: 7438314111206

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
WriteAbility Gereed vir skool: Werkboek 2 is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en is daarop gerig om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n prettige en ouderdomstoepaslike wyse te ondersteun.  Skoolgereedheid verwys na 'n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1,...
-24

PRODUCT DETAILS

WriteAbility Gereed vir skool: Werkboek 2 is saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut en is daarop gerig om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n prettige en ouderdomstoepaslike wyse te ondersteun.  Skoolgereedheid verwys na 'n kind se gereedheid om aan die vereistes wat tydens Graad 1, in die formele onderrigstelsel aan die leerder gestel gaan word, te voldoen. Hierdie werkboek is saamgestel met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is prettig en kan maklik tuis deur ouers of deur opvoeders in die klaskamer vir ekstra vaslegging benut word.

Die werkboek bestaan uit 'n  verskeidenheid werksvelle, aktiwiteite, oefeninge, videos en fokus op die volgende ontwikkelingsvaardighede:

  • Fyn motoriese aktiwiteite om potloodgreep en knipvaardighede te ontwikkel
  • Voorbereidende skrifaktiwiteite
  • My liggaam en emosies
  • Visuele en Ouditiewe Persepsie aktiwiteite
  • Ruimtelike persepsuele vaardighede
  • Visuele opeenvolging
  • Klanke (skeur en plak, inkleur en beginklanke)
  • Algemene inligting om skoolgereedheid te ondersteun.

Werkboek bestaan uit volkleur asook swart en wit werksvelle.  Kwaliteit van die prente is egter van so aard dat dit in swart en wit of grysskaal gedruk kan word. 72 Drukbare bladsye.

Gereed vir Skool: Werkboek 2.

Gereed vir Skool: Werkboek 2.

What are you looking for?

Your cart