Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility Digitale Visuele Persepsie Pakket.

In Stock Unavailable

Regular price R 425.00 R 950.00 |  Save R 525.00 (55% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Digitale Persepsie Pakket bestaan uit 11 WriteAbility digitale (AANLYN) hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om persepsuele vaardighede by jong leerders te ontwikkel (5 tot 9 jaar). Visuele persepsie is die brein se vermoë om visuele stimuli waar te...
-5

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Digitale Persepsie Pakket bestaan uit 11 WriteAbility digitale (AANLYN) hulpmiddels wat deur 'n arbeidsterapeut saamgestel is om persepsuele vaardighede by jong leerders te ontwikkel (5 tot 9 jaar).

Visuele persepsie is die brein se vermoë om visuele stimuli waar te neem, daardie inligting te interpreteer en te benut. Dit is ‘n belangrike bousteen vir akademiese aktiwiteite soos lees, skryf, spel en wiskunde.

Visuele persepsie sluit die volgende vaardighede in:

  • Visuele Diskriminasie (is die vermoë om een vorm/objek van 'n ander te onderskei deur verskille en ooreenkomste waar te neem).
  • Visuele Vormkonstantheid (die vermoë om soortgelyke vorms te onderskei wat anders kan wees in grootte, kleur of ruimtelike oriëntasie. bv. "a" bly dieselfde ongeag in watter lettertipe dit geskryf word).
  • Visuele Figuur-Grond (stel ons in staat om besonderhede of fyn detail waar te neem, terwyl ons onnodige visuele inligting ignoreer).
  • Posisie in die Ruimte (is die vermoë om te weet waar jou liggaam /objek in die ruimte is en sluit verskeie rigting konsepte soos links, regs, voor, agter skuins ens. in)
  • Ruimtelike Verhoudings (is die vermoë om 'n voorwerp se posisie in verhouding tot jouself of met betrekking tot ander items waar te neem). 
  • Visuele Geheue ( Die vermoë om 'n spesifieke vorm of of objek te onthou wanneer dit uit jou visuele veld verwyder word).
  • Visuele Opeenvolgende Geheue (is die vermoë om twee of meer items in volgorde te onthou wanneer visie uitgesluit word).
  • Visuele Sluiting is die vermoë om bekende vorms te herken wat slegs gedeeltelik voltooi is).
  • Visuele Analise en Sintese (behels die vermoë om 'n voorwerp as 'n geheel waar te neem, dit op te breek in dele.

Hierdie pakket sluit verskeie aktiwiteite om visuele persepsie vaardighede te ontwikkel in. Die 11  speletjies/ aktiwiteite wat in hierdie pakket ingesluit is, het 30 taak-kaarte elk.  Dit word aanlyn, op die Boom Learning platvorm gespeel. Dus is daar geen voorbereiding of drukwerk nodig nie.  Aktiwiteite is gegradeer van makliker na moeiliker en beloof ure se produktiewe pret. Volg gerus die skakel om die speletjies wat ingesluit is, te besigtig 

PREVIEW

Vir meer inligting info@writeability.co.za.

Unfamiliar  with Boom Cards?

To use Boom Cards, you must be connected to the Internet. Boom Cards play on modern browsers (Chrome, Safari, Firefox, and Edge). Apps are available for modern Android, iPads, iPhones, and Kindle Fires. For security and privacy, adults must have a Boom Learning account to use and assign Boom Cards. THIS ACCOUNT IS FREE, upgrade to a paid account is optional.

TEACHERS

You will be able to assign the Boom Cards you are buying with "Fast Pins," (a form of play that gives instant feedback to students for self-grading Boom Cards). For assignment options that report student progress back to you, you will need to purchase a premium account. If you are new to Boom Learning, you will be offered a free trial of our premium account. Read here for details: http://bit.ly/BoomTrial.

 

WriteAbility DigitaleVisuele Persepsie Pakket.

WriteAbility DigitaleVisuele Persepsie Pakket.

What are you looking for?

Your cart