Digital downloads. Secure payments.

Remediërende Aktiwiteits-Bundel

In Stock Unavailable

Regular price R 300.00 R 600.00 |  Save R 300.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Remediërende Aktiwiteits-Bundel. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders van 6 tot 9 jaar....
-52

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Remediërende Aktiwiteits-Bundel. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders van 6 tot 9 jaar.


Dit sluit die volgende WriteAbility pakkette in

  • Syferomkerings-program (Die program fokus daarop om die omruiling van syfers by grondslagfaseleerders te voorkom. Dit is gemik op die aanleer van die korrekte vorming van elke getal deur middel van‘n strokiesprentvideo en werksvelle en aktiwiteite vir vaslegging),
  • b/d Omkeringsprogram (Fokus op klankvorming, asook visuele en ouditiewe persepsie-oefeninge om ’b’ en ’d’-verwarring en omkerings te voorkom),
  • Spasies Tussen Woorde-Program (Produk is spesifiek ontwikkel vir kinders in die grondslagfase wat sukkel met spasiëring van woorde wanneer hulle sinne skryf)
  • Skryf in Lyne-Program (Gegradeerde terapeutiese program, spesifiek vir kinders in die grondslagfase wat sukkel om hul klanke reg op lyne te oriënteer wanneer hulle sinne skryf).

Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle en video’s in. Kan tuis deur ouers of deur opvoeders en terapeute as remediërende hulpmiddels benut word.
Hierdie hulpmiddel is beskikbaar in Engels en Afrikaans.

Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review
Remediërende Aktiwiteits-Bundel

Remediërende Aktiwiteits-Bundel

What are you looking for?

Your cart