Digital downloads. Secure payments.

Lopende Skrif: Kleinletters A-Z pakket

In Stock Unavailable

SKU: 6947126771871

Regular price R 120.00 R 120.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
A tot Z  Lopende Skrif Pakket (kleinletters) Korrekte vorming van klanke en in-oefening van die skrifpatroon word maklik gemaak deur ‘n PowerPoint animasie aanbieding (kleinletters lopende skrif).  Die PowerPoint aanbieding word vergesel deur ‘n video van die klankvorming van elke...
-15

PRODUCT DETAILS

A tot Z  Lopende Skrif Pakket (kleinletters)

Korrekte vorming van klanke en in-oefening van die skrifpatroon word maklik gemaak deur ‘n PowerPoint animasie aanbieding (kleinletters lopende skrif).  Die PowerPoint aanbieding word vergesel deur ‘n video van die klankvorming van elke klank asook lopende skrif werksvelle vir oefening.

Hierdie hulpbron sluit die volgende in.

  1. Lopende skrif werkblaaie.
  2. Video met korrekte klankvorming van lopende skrif kleinletters.
  3. PowerPoint met animasie om korrekte vorming van lopende-skrif klanke (kleinletters) te demonstreer.
  4. Muurkaarte.

Hierdie produk is ook in Engels beskikbaar.

Customer Reviews

No reviews yet Write a review
Lopende Skrif: Kleinletters A-Z pakket

Lopende Skrif: Kleinletters A-Z pakket

What are you looking for?

Your cart