Digital downloads. Secure payments.

Syferomkerings: Gekombineerde Produk (Video en Werksvelle)

In Stock Unavailable

Regular price R 150.00 R 150.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die produk is ontwikkel om die omruiling van syfers by grondslagfaseleerders te voorkom. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van elke getal deur middel van‘n strokiesprentvideo en werksvelle vir vaslegging. Die pakket sluit ‘n syferverhaal vir...
-37

PRODUCT DETAILS

Die produk is ontwikkel om die omruiling van syfers by grondslagfaseleerders te voorkom. Die program fokus op die aanleer van die korrekte vorming van elke getal deur middel van‘n strokiesprentvideo en werksvelle vir vaslegging. Die pakket sluit ‘n syferverhaal vir nommers 1 tot 10 in, asook ‘n werksmetode vir die voorkoming van getalomruilings van 2, 3,4, 5, 7, 9 en 10. Die aanbieding is prakties, kindervriendelik en hope pret. Geskik vir Graad R tot Gr. 2.

Produk sluit 'n strokiesprentvideo, werksvelle, plakkate en 3 aktiwiteite in. Is onmiddelik na aankope beskikbaar om af te laai. Verwys ook na ons WriteAbility Blog vir meer inligting.

Customer Reviews

Based on 1 review Write a review
Syferomkerings: Gekombineerde Produk (Video en Werksvelle)

Syferomkerings: Gekombineerde Produk (Video en Werksvelle)

What are you looking for?

Your cart