Digital downloads. Secure payments.

Volledige Klankvormings-en-Skrifpatroon Pakket

In Stock Unavailable

Regular price R 300.00 R 600.00 |  Save R 300.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die volledige klankvorming-en-skrifpatroon pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders van 5 tot 8 jaar.  In...
-37

PRODUCT DETAILS

Die volledige klankvorming-en-skrifpatroon pakket. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders van 5 tot 8 jaar. 

In hierdie klankvorming-en- skrifpatroon pakket, word die klanke van die alfabet  verdeel volgens hul beginpunt en die wyse waarop dit gevorm word. Ooreenstemmende skrifpatrone en voorbereidende/ ontluikende skrif/ skryfpatrone word vasgelê en ontwikkel.  Visuele en ouditiewe persepsie asook fynmotoriese aktiwiteite wat vaslegging van klanke en klankvorming ondersteun, word ook by elke hulpmiddel in die pakket ingesluit.  Elke klankvorming-program sluit werksvelle, aktiwiteite, video’s en PowerPoint aanbiedinge in.

Dit sluit die volgende WriteAbility hulpbronne in

- Hasie Hop Klankvorming-program

- Funky Monkey Klankvorming-program

- Apie Swaai Klankvorming-program

- Tik Tak Klankvorming-program

Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle, video’s in. Kan tuis deur ouers as verryking of deur opvoeders in die klaskamer en terapeute tydens terapiesessies benut word.

Hierdie pakket is ook in Engels beskikbaar.

Volledige Klankvormings-en-Skrifpatroon Pakket

Volledige Klankvormings-en-Skrifpatroon Pakket

What are you looking for?

Your cart