Digital downloads. Secure payments.

WriteAbility: Hulpbron Pakket vir Opvoeders.

In Stock Unavailable

Regular price R 940.00 R 1,880.00 |  Save R 940.00 (50% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Die WriteAbility Hulpbron Pakket vir Opvoeders is 'n bundel wat saamgestel is met 'n versameling van ons gewildste hulpmiddels vir gebruik in die klaskamer. Die pakket sluit 'n verskeidenheid hulpmiddels in wat fokus op syfervaardigheid, klankherkenning, klankvorming, eenvoudige woord en...
0

PRODUCT DETAILS

Die WriteAbility Hulpbron Pakket vir Opvoeders is 'n bundel wat saamgestel is met 'n versameling van ons gewildste hulpmiddels vir gebruik in die klaskamer. Die pakket sluit 'n verskeidenheid hulpmiddels in wat fokus op syfervaardigheid, klankherkenning, klankvorming, eenvoudige woord en sinsbou asook handskrif aktiwiteite. Dit kan as 'n basis gebruik word en aangevul word deur hulpmiddels soos nodig. Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit is geskik vir leerders in die grondslagfase.

 

 

 

Dit sluit die volgende WriteAbility pakkette en hulpmiddels in

 

 

 

Bou jou klanke met Speelklei (Hoofletters en Kleinletters) 

 

Pret met Beginklanke

 

Pret met Klinkers

 

Dubbelklanke (speelklei kaarte)

 

Volledige Syfer-Pakket (getalspeletjies, syferomkerings en syfervorming)

 

Pret met getalname

 

Klankvorming: Ons leer speel-speel skryf

 

Volledige Klankvorming en skrifpatroonpakket a-z (Hasie Hop Klanke, "Funky Monkey" Klanke, Apie Swaai-Klanke, Tik-Tak Klanke).

 

b/d Omkeringsprogram

 

Pret met klanke: Ons skryf 3 klank woorde

 

Pret met klanke: Skommel woorde en sinne

 

Kom ons skryf sinne (strategie en werksvelle)

 

Handskrif: Spasies tussen Woorde

 

Handskrif: Skryf in Lyne

 

Riglyne vir Handskrif: Muurkaarte vir potloodgreep en postuur.

 

Hierdie aktiwiteite en hulpmiddels is saamgestel deur 'n arbeidsterapeut met die doel om fondasievaardighede vas te lê wat die kern vorm vir verdere skolastiese leer en ontwikkeling. Dit sluit 'n wye verskeidenheid aktiwiteite, werksvelle en video’s in. Kan tuis deur ouers as verryking of deur opvoeders in die klaskamer benut word.

WriteAbility: Hulpbron Pakket vir Opvoeders.

WriteAbility: Hulpbron Pakket vir Opvoeders.

What are you looking for?

Your cart