Digital downloads. Secure payments.

Riglyne vir Handskrif: Muurkaarte (Potloodgreep, Postuur en Posisionering)

In Stock Unavailable

Regular price R 100.00 R 100.00 |  Save R 0.00 (0% off)
/

Shipping calculated at checkout.
Hierdie hulpmiddel sluit 3 stelle muurkaarte in.  Muurkaarte kan ook individueel aangekoop word.   Funksionele Sitpostuur: Riglyne vir die klaskamer -  sluit ses muurkaarte in wat fokus op riglyne vir korrekte sitpostuur, moontlike aanpassings vir die klaskamer en riglyne vir die identifisering...
-21

PRODUCT DETAILS

Hierdie hulpmiddel sluit 3 stelle muurkaarte in.  Muurkaarte kan ook individueel aangekoop word.  

  1. Funksionele Sitpostuur: Riglyne vir die klaskamer sluit ses muurkaarte in wat fokus op riglyne vir korrekte sitpostuur, moontlike aanpassings vir die klaskamer en riglyne vir die identifisering van onvoldoende sitpostuur in.  
  2. Muurkaarte: Riglyne vir 3-punt potloodgreep - vyf A4 muurkaarte met riglyne vir handhawing van 'n dinamiese potloodgreep.  Geskik vir die klaskamer ter ondersteuning van potloodgreep en handskrif-ontwikkeling. (Links en regs)

  3. Ergonomiese oorwegings tydens handskrif -2 muurkaarte (Korrekte posisionering van papier/werksboek vir links en regshandige leerders).

13 PDF  bladsye

Customer Reviews

Based on 2 reviews Write a review
Riglyne vir Handskrif: Muurkaarte (Potloodgreep, Postuur en Posisionering)

Riglyne vir Handskrif: Muurkaarte (Potloodgreep, Postuur en Posisionering)

What are you looking for?

Your cart