Opsoek na aktiwiteite om fyn omtoriese vaardighede in die klaskamer te bevorder Vlytige Vingers sluit 'n reeks aktiwiteite in, wat spesifiek gemik is op die versterking van die radiale vingers, ten einde potloodbeheer en 'n dinamiese potloodgreep te ondersteun. Saamgestel deur 'n arbeidsterapeut. Aktiwiteite en 3 videos met instruksies is onmiddellik na aankope beskikbaar om afgelaai te word. Aanbieding is pret, maklik om in groepsverband of individueel toe te pas. Mag gekopieer word vir gebruik in die klaskamer.